Kleinvee Fees MTB 2017

Kleinvee Fees MTB 2017

Die Pretoria Kleinvee Fees spog met `n propvol program wat dit `n volwaardige Fees maak die jaar. Met verskeie kunstenaars wat gaan optree, skoonheids kompetisies, potjie kos kompetisie en natuurlik die gradering en veiling van die diere en karkaste, verseker dit om groot pret te wees vir die hele gesin.

Die Pretoria Kleinvee Fees is DIE plek waar boere hulle diere vertoon en verkoop. Met ‘n begrooting van 100 uitstallers, Pretpark en 8000-10000 besoekers beplan vir die jaar, sal dit wees ...

Show the whole text

6 attendees (None invited)

Venue

Wholesome Auctions
Boschkop